Daar is 'n paar goed wat ek nie van hou nie.... en winter is een van hulle!
Kan dit nie nou maar bietjie op hou nie.... dis nou bietjie genoeg!
Vir die 2 wat lekker warm kry oorsee..... sies!!
plaas julle stuur vir ons bietjie warm sonskyn!
Al wat ek kry is Sushi in die gesig en 'n paar pokes in die ribbes!
A nee a!!!
Lovies!
Monday, 09 July 2007
Sunday, 03 June 2007
hallo girls!
jammer ek het so lank laas geskryf...ek is BAIE skuldig... maar nou maak ek op!
ek en mandy het het die naweek gaan rugby kyk..... teen 8am saterdag het ons nog nie geweet ons gaan nie.... so dit was 'n lekker verassingkie!!
hier sit ons in BOKTOWN! die groot kuier plek voor en na die rugby!
die 2 manne het die crowd en veral die
kinders ge-entertain...en as hulle hul
koppe afhaal... dit was 'n paar mooi manne!
daar was iets soos 50 000 mense.... en ons was 2 van hulle!!!
what a feeling!!!

hier staan die manne en sing uit volle bors!

verder gaan dit goed met my... werk maar hard.... andersins is daar nie veel nuus nie.... ek het 'n nuwe kind gekry.... haar naam is wasabi... en as jy weet wat dit is... dan sal jy weet hoekom haar naam so is!

dit is al van my af vir nou!!! mis julle oukies wat oorsee is... so julle moet vinnig weet kom kuier!!!
k
Sunday, 27 May 2007
Snowscape 13 May
Hey girlies once again.
Went bum boarding at Snowscape on Sunday 13 May. Had loads of fun and even got in free cause my sister started working there the beginning of May. You know what they say - "it's not what you know but who you know" Hope you guys here in Pretoria are not freezing to much =)
PS For those of you who can't tell which one I am, I'm the one with the back to the camera
Tuesday, 22 May 2007
Annelize Wedding & Bachelorette
Monday, 07 May 2007
Graduation Monday 23 April
Sunday, 22 April 2007
Pics of my US adventure

Hi there girlies
I really miss you girls so much! Wish you could all be here with me we would have a blast... Anyway just thought I'd share some random photo's of things I've seen and done in the US thus far, I am not going to explain each photo, so if you are unsure of what is in the photo just let me know. Note that I have caught another shark (hie hie hie)! Take care.
Lovies
Marinda


Friday, 13 April 2007
6 - 9 April
Subscribe to:
Comments (Atom)

