Sunday, 03 June 2007

hallo girls!


jammer ek het so lank laas geskryf...ek is BAIE skuldig... maar nou maak ek op!

ek en mandy het het die naweek gaan rugby kyk..... teen 8am saterdag het ons nog nie geweet ons gaan nie.... so dit was 'n lekker verassingkie!!







hier sit ons in BOKTOWN! die groot kuier plek voor en na die rugby!
















die 2 manne het die crowd en veral die



kinders ge-entertain...en as hulle hul


koppe afhaal... dit was 'n paar mooi manne!










daar was iets soos 50 000 mense.... en ons was 2 van hulle!!!
what a feeling!!!




hier staan die manne en sing uit volle bors!













verder gaan dit goed met my... werk maar hard.... andersins is daar nie veel nuus nie.... ek het 'n nuwe kind gekry.... haar naam is wasabi... en as jy weet wat dit is... dan sal jy weet hoekom haar naam so is!




dit is al van my af vir nou!!! mis julle oukies wat oorsee is... so julle moet vinnig weet kom kuier!!!
k